By Bloemshelter
0 Comments
By barco
Lida (skuilnaam) – Die meisie wat saam met die maatskaplike werker voor die kantoordeur wag, lyk bang en onseker. Sy is baie jonk, 16 miskien. Die vrolike peuter op haar arm lag vriendelik en babbel n onverstaanbare groet. Ek steek my arms uit en sy kom onmiddelllik na my toe, gereed om liefgehê te word. […]